SuperSireStore

Merino



Showing 1–8 of 16 results

  • 150270

    Teeler / Stoet: Wellwood Merino Stud
    Beskrywing: Eienaar: Justin Kingwill, Phoenix Merinos
    Geboorste status: 1
    Liggaamsmassa Indeks: 98
    Skoonvagmassa Indeks: 105
    Veseldikte Indeks: 97
    Seleksie Indeks: 101.4%
    Mikron: 21.7
    Skoonopbrengs: 79.3%
    Geriefs Faktor: 99.3
    Liggaamsmassa op dag van veiling: 134 Kg
    Gekoop vir R105 000 op Nationale veiling 2017

    Koste per dosis/ Strooitjie: R120,00
  • 150412

    Teeler / Stoet: Wellwood Merino Stud
    Beskrywing: Eienaar: Justin Kingwill, Phoenix Merinos
    Geboorste status: 2
    Liggaamsmassa Indeks: 110
    Skoonvagmassa Indeks: 128
    Veseldikte Indeks: 102
    Seleksie Indeks: 108.2%
    Mikron: 22.8
    Skoonopbrengs: 74.8%
    Geriefs Faktor: 98.8%
    Gekoop vir R165 000 op 2017 Nasionale Veiling

    Koste per dosis/ Strooitjie: R120,00
  • 17-178 (LOT 50)

    Teeler / Stoet: Geelbek Elite Merino’s
    Beskrywing: Eienaar: Pieter de Jager
    Liggaamsmassa Indeks: 109
    Skoonvagmassa Indeks: 113
    Veseldikte: 103
    Seleksie Indeks: 106%
    Mikron: 19.8
    Skoonopbrengs: 86.7%
    CV%: 15.5
    Geriefs Faktor: 99.8
    Gekoop op die 54ste veiling van Geelbek Elite Merino’s vir R42 000

    Koste per dosis/ Strooitjie: R100,00
  • 17-178 (LOT 50)

    Teeler / Stoet: Geelbek Elite Merino’s
    Beskrywing: Eienaar: Pieter de Jager
    Liggaamsmassa Indeks: 108
    Skoonvagmassa Indeks: 119
    Veseldikte: 98
    Seleksie Indeks: 109%
    Mikron: 19.7
    Skoonopbrengs: 71.5%
    CV%: 18.6
    Geriefs Faktor: 99.6
    Gekoop op die 54ste veiling van Geelbek Elite Merino’s vir R32 000

    Koste per dosis/ Strooitjie: R100,00
  • Chris

    Teeler / Stoet: Robert Rubidge
    Beskrywing: Eienaar: Prof. Roelf Du Toit
    Liggaamsmassa Indeks: 110
    Skoonvagmassa Indeks : 110
    Veseldikte : 100
    Seleksie Indeks : 105.8%
    Mikron : 20.3
    Skoonopbrengs: 76.2%
    Gemaksfaktor : 99%
    Liggaamsmassa : 117kg
    Gemiddelde Daaglikse Groei : 153g
    Beskrywing: Ram Het Goeie Ontwikkelde Bors En Kwaliteit Wol
    Gekoop By 2017 Nasionale Merino Veiling Vir R30 000

    Koste per dosis/ Strooitjie: R100,00
  • Drummerboy Nr 13.2310

    Teeler / Stoet: Trumps Merino
    Beskrywing: Hierdie is seker een van die bes geteelde Poenskop merino ramme in RSA. Hy beskik oor n fantastiese bouvorm met sterk Poenskop eienskappe.Sy wol is van baie goeie gehalte. n Regte leier in die industrie wat geteel is om te presteer.
    Eienaar: Craig Ferreira
    Liggaamsgewig: 120 kg
    Mikron: 21.1
    C.V.: 16.9
    Skoonopbrengs: 70.7%
    Geriefs faktor: 99.2

    Koste per dosis/ Strooitjie: R100,00
  • GERT

    Teeler / Stoet: Robert Rubidge
    Beskrywing: Eienaar: Prof Roelf Du Toit
    Liggaamsmassa Indeks: 111
    Skoonvagmassa Indeks: 112
    Veseldikte: 101
    Seleksie Indeks: 106%
    Mikron: 21.8
    Skoonopbrengs: 75.4%
    Gemaksfaktor: 99.4%
    Liggaamsmassa : 132kg
    Gemiddelde Daaglikse Groei: 138.7g
    Beskrywing: Ram Met Baie Goeie Bouvorm
    Gekoop By 2017 Nasional Merino Veiling R72 000

    Koste per dosis/ Strooitjie: R100,00
  • GOOGLE 1855 11 0084

    Teeler / Stoet: WP van Aardt
    Beskrywing: Eienaar: Leon Groenewald
    Speengewig: 23.1
    Liggaamsgewig: 53
    Vaggewig: 4.96
    Veseldikte: 15.5
    Stapellengte: 146.8
    CV: 15.5
    Wolpunt: 0.2
    Bouvorm: 0.1
    Gekoop in 2016 by Fairworld vir R200 000
    Koste per dosis/ Strooitjie: R200,00