SuperSireStore

Angora Bok



Showing all 5 results

  • 007 – nr 14.007

    Teeler / Stoet: Hans Greeff
    Beskrywing: 007 was as kleinbokkie 6 maande oud die groot kampioen ram op Willowmore se skou. Op die nasionale skou van 2016 was hy die ram met die beste vag en reserwe groot kampioen ram.
    Ram met besondere goeie vag en teel dit ook in sy nageslag.
    Koste per dosis/ Strooitjie: R120,00
  • Bennie nr 323-2010-053

    Teeler / Stoet: Hans Greeff
    Beskrywing: Nog 'n ram wat uitstaande teel, min foute en bokkies met uitstaande kwaliteit vagte. Grootkampioen ram op o.a. Cradock skou.
    Ram wat baie in ons eie stoet gebruik is.
    Koste per dosis/ Strooitjie: R200,00
  • Hammer

    Teeler / Stoet: Grootfontein Angora Stoet
    Beskrywing: Angora ram - eienaar Grootfontein Angora Stoet/ Hans Greeff
    Goeie bouvorm
    Koste per dosis/ Strooitjie: R70,00
  • Perdjie nr 323-2013-091

    Teeler / Stoet: Hans Greeff
    Beskrywing: Goeie all-rounder, teel goeie tipe met min foute en hoƫ persentasie aanvaarbare bokkies.
    Koste per dosis/ Strooitjie: R80,00
  • Pinkie nr 323-2013-014

    Teeler / Stoet: Hans Greeff
    Beskrywing: Ram met uitstaande grootte en bouvorm, teel ook baie goeie tipe en vagte.
    Koste per dosis/ Strooitjie: R80,00