Pryslys

Geneco Gevorderde Teling


Alle gelyste pryse is effektief vanaf 1 Februarie 2018
Pryse word voor BTW gegee
Alle goedere is vooraf betaalbaar
Terme en voorwaardes is aangeheg – kliek hier
Pryse mag verander as gevolg van invoerkostes

Pryslys

Produkte 2018

CIDR-G vir Skaap/ Bok
R 26.00
CIDR-C vir Koei, Cidirol uitgesluit
R 85.16
Cidirol/ Oestradiol Bonzoate 20ml
R 170.00
Room vir CIDR
R 17.00
Toediener Sheep/Goat CIDR
R 300.00
PMSG Chronogest 6000iu vial, verdunner uitgesluit
R 533.23
PMSG Novormon 5000iu, verdunner ingesluit
R 494.50
Water 100ml- Kyron Water for Injection
R 52.00
Water 50ml- Chronogest Verdunner
R 32.00
Ysblok en Koelsakkie
R 75.00
Estrumate/ Clorprostenol per ml
R 14.72
Testosteroon Inspuiting per ml
R 32.83
Semen Kolleksie Glas- Tulp Vorm
R 150.00
Kunsvagina- Metaal Prop
R 700.00
Kunsvagina Voering 60cm
R 460.00

Services 2018

Ram Semen bevriesing per suksesvolle strooitjie
R 25.00
Staanfooi per dier per dag
R 35.00
( Voeding, Toesig & Daaglikse Stap)
Laparoskopiese KI per ooi:
1 - 100 ooie
R 60.00
101 - 200 ooie
R 55.00
201 - 300 ooie
R 50.00
301 - 500 ooie
R 45.00
500 - 1000 ooie per Herfs/ Lente Teel seisoen
R 40.00
> 1000 ooie per Herfs/ Lente Teel seisoen
R 37.00
Reiskoste per km ( Word gedeel tussen kliente op dieselfde LKI roete)
R 8.50
Semenstoor per strooitjie per maand
R 0.50