Welkom by GeneCo

Gevorderde Teling


Ons toegewyde span is gereed om enige skaap- en bokboer by te staan met tegniese,
teling of administratiewe ondersteuning.

Ons programme en inligtingsblaaie is daar om kliënte te help met voorbereiding van hul ramme en ooie vir die komende teelseisoen.

Ons bied die volgende dienste

  • Embrio uitvoer
  • Embrio spoel en vries
  • Embrio spoel en oorplaas
  • Embrio stoorfasiliteit
  • Laparoskopiese kunsmatige inseminasie
  • Semen bevriesing
  • Bevrore semen stoorfasiliteit
  • Bemarking van semen
  • Kunsmatige inseminasie produkte te koop